Home > Terms > Afrikaans (AF) > Distaal

Distaal

Ver van die plek van aanhegting, verste van die middelpunt of -lyn van die liggaam; afgeleë; teenoor proksimaal: Distale end van 'n been of lit. Distale spieraanhegting. Distale sy van thecae, punt, end of sy wat nie vasgeheg is nie. Normaalweg gebruik in die beskrywing van bene of litte. Byvoorbeeld: die enkel is die distale end van die knie.

0
  • Szófaj: adjective
  • Szinonimák:
  • Blossary:
  • Ipar/Tárgykör: Biológia
  • Kategória: Anatomy
  • Company:
  • Termék:
  • Betűszó/Rövidítés:
Hozzáadás a Szójegyzékemhez

Mit szeretne mondani?

Hozzászólás közzétételéhez be kell jelentkeznie.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Szójegyzékek

  • 0

    Követő

Ipar/Tárgykör: Festivals Kategória: Christmas

baubles

Blink snuisterye en ornamente, tradisioneel gemaak van glas, wat as Kersfees versierings gebruik word.