upload
About.com
Industry: Others
Number of terms: 1240
Number of blossaries: 3
Company Profile:
About.com offers highly relevant solutions that empower our users to accomplish their needs and move forward in their daily lives. Each About.com Guide makes the following promises to our audience: Our Promises to You: We will help you address your Needs, at the moment you need the help the most. ...
Term wat gebruik word vir die opruiming en herbedekking van tafels nadat gaste vertrek het. In besige restaurante word dit deur die busboy (ook die busser) gedoen.
Industry:Restaurants
Metode van gaarmaak waar voedsel (normaalweg vleis, partykeer groente) in vet gebruineer word en dan in 'n styftoegemaakte houer geplaas word waarin dit vir 'n lang tyd gaar gemaak word. Hierdie tegniek help dat vleis baie sag word met ryk, sterk geure.
Industry:Restaurants
Oorspronklik van Engeland; 'n kombinasie van ontbyt en middagete wat normaalweg tussen 11vm en 3nm geëet word.
Industry:Restaurants
Hierdie tegniek word hoofsaaklik op vrugte en groente gebruik. Voedsel word in kookwater vir 'n paar minute geplaas en dan direk in koue water om die voorbereidingsproses te staak. Blansjering is 'n goeie manier om die kleur van sekere groentes uit te bring en die vel van vrugte soos perskes en tamaties los te maak.
Industry:Restaurants
Die ruiling van goedere of dienste wat nie geld insluit nie.
Industry:Restaurants
Sous gemaak van vleissappe en dikwels met meel verdik.
Industry:Restaurants
Mag sojasous bevat of enige geprosesseerde bestanddele met kleefstof.
Industry:Restaurants
'n Krummelrige mengsel gemaak uit meel, botter, suiker en speserye.
Industry:Restaurants
'n Gereg (dikwels 'n nagereg) gemaak van 'n sous, eiergeel, geklopte eierwit, meel en geursel of puree; word gebak totdat dit opgeblaas is.
Industry:Restaurants
Dun gesnyde vleis normaalweg bedek met meel en gebraai.
Industry:Restaurants