Home > Terms > Afrikaans (AF) > Kriptomania

Kriptomania

Kriptomania is 'n patologiese strewe om voornemens en gedagtes weg te steek, om baie dinge in die geheim te doen, om enkripsies te maak terwyl jy skryf, om alle dele van die liggaam te bedek, om jouself te verberg en om persoonlike kontak te vermy of om aangeraak te word, om voorwerpe in die grond te steek of om dit van ander weg te steek.

0
Hozzáadás a Szójegyzékemhez

Mit szeretne mondani?

Hozzászólás közzétételéhez be kell jelentkeznie.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Szójegyzékek

  • 5

    Követő

Ipar/Tárgykör: Health care Kategória: Diseases

Dansraserny

Dansraserny is 'n abnormaal hewige danslus, danswaansin, tarantisme of danswoede. 'n Manie gekenmerk deur 'n onbeheersde impuls om te dans, veral ...