Home > Terms > Afrikaans (AF) > ekstrovert

ekstrovert

Mense wat die Myers Briggs ekstroversie verkies. Voorkeure word geaktiveer deur aktiewe betrokkenheid by geleenthede, en hulle hou daarvan om ingesluit te word by aktiwiteite Hulle is baie opgewonde wanneer hulle tussen ander mense is, en hulle het gewoonlik ook 'n energieke invloed op die mense rondom hulle. Ekstroverte hou van aksie en om dinge te laat gebeur - ekstroverte voel gewoonlik baie tuis in die wêreld. Met hulle oriëntasie tot die buitewêreld vind ekstroverte dikwels beter oplossings vir probleme as hulle kan praat daaroor en hoor wat ander sê. Ekstroverte neig om hulle idees 'uit te praat' terwyl introverte geneig is om hulle idees 'uit te dink'.

0
Hozzáadás a Szójegyzékemhez

Mit szeretne mondani?

Hozzászólás közzétételéhez be kell jelentkeznie.

Terms in the News

Featured Terms

Karin Stelzmann
  • 0

    Terms

  • 0

    Szójegyzékek

  • 0

    Követő

Ipar/Tárgykör: Travel Kategória: Cruise

Titanic

Die berugte passasierskip wat gesink het nadat sy 'n ysberg op haar nooiensvaart vanaf Southampton getref het, Verenigde Koninkryk na New York City in ...